Besprekings en Navrae: 083 718 2287

GPS: S24° 26.571     EO28° 39.545

 

Die Olifant Woonwapark

Jou Limpopo Blaaskans

                              
Die Olifant - 'n Limpopo landmerk vir baie jare

Sowat 10km vanaf Naboomspruit (Mookgophong), verwelkom Die Olifant alreeds vir baie jare besoekers op die terrein.

Tans spog die Olifant met die volgende:


Woonwapark

Supermark

Drankwinkel

Vulstasie

Oaks Pub en Grill
Die huidige eienaar is alreeds baie jare self 'n kampeerder en sy persoonlike ervarings reflekteer direk op Die Olifant. Ons spog met 2 familie badkamers, sowel as individuele ablusieblokke, swembad, kinderswembadjie, private boskamp waar jy jouself baie vinning kan verloor in die Bosveld natuurskoon

help help help help help    
Woonwa en tent staanplekke Bos staanplekke Swembaddens
Hierdie staanplekke gee vir u al die geriewe
 om u kuiertjie gemaklik te maak.
Staanplekke het almal elektrisieteit,
 water en beligting. Braai geriewe op elke staanplek is vanselfsprekend.
Ons bos staanplekke bied vir u privaatheid om uself te verloor in die Bosveld natuurskoon. Private ablusieblok met elektrisiteit, stort, wasbak en toilet. Water en braai geriewe is ingesluit in die pakket. Volwasse en kinder swembad
     
Woonwa StaanplekkeTent StaanplekkeAblusie FasiliteiteBraai FasiliteiteKaart FasiliteiteElektrisiteitGeern diere, gidshonde uitgesluitSwembaddensInkopie FasiliteiteLopende WaterSpeelareaVermaakOpwas gerieweGroot skerm TV